| Intro | South African politician |
| Is | Politician |
| From | South Africa |
| Type | Politics |
| Birth | 1969 |
| Age: | 51 years |
Annette Kennealy (1969, Pretoria – 20/21 Mei 2019 in Louis Trichardt, Limpopo) was ‘n Suid-Afrikaanse boerin, politikus en aktivis. Sy was ‘n lid van die Demokratiese Alliansie en was van 2011 tot 2014 wyksraadslid.
Dood
Kennealy is op die oggend van Dinsdag, 21 Mei 2019, dood in haar huis op haar plaas Welgevonden in Louis Trichardt, Limpopo aangetref. Sy is vermoedelik aangeval terwyl sy geslaap het. Sy het steekwonde gehad en is met ‘n hamer en metaalpyp doodgeslaan. Kennealy se tuinier, Kenny Ramatshimbila, wat op die perseel gewoon het, is in verband met die moord in hegtenis geneem.
Verwysings
Eksterne skakels
- Annette Kennealy op Facebook
- Annette Kennealy op Instagram
- Annette Kennealy op Gab