Koos Roets’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African director and cinematographer
Is Film director 
Cinematographer 
From South Africa 
Type Film, TV, Stage & Radio 
Gender male
Birth 1943
Age: 77 years

Koos Roets (1943-) is ‘n bekroonde Suid-Afrikaanse rolprentregisseur en kinematograaf.

Roets begin sy loopbaan in die rolprentbedryf in 1962 as ‘n assistent kameraman vir Jamie Uys. Later begin hy om self die regie van rolprente te behartig en werk in beide Suid-Afrika en Australië. Hy het verskeie toekennings ontvang of is daarvoor benoem, insluitende: 4 Artes-toekennings, 2 Rapport-Oscars, 3 ATKV-toekennings, 4 Star Tonight-toekennings asook die Stephen Farrell Lifetime Achievement Award vir uitmuntende kinematografie.

Kinematografie

  • Die Geheim van Nantes, 1969
  • Jannie totsiens, 1970
  • Eendag op ‘n Reëndag, 1975
  • Somer, 1975
  • Paljas, 1998
  • Die Wonderwerker, 2012
  • Faan se Trein, 2013

en andere.

Eksterne skakels

  • Roets se IMDB-profiel
You May Also Like